Ons het ons rooi gevaarte Vrydag gekry,
Saterdag het ons besluit om bietjie rond te rits
Suid van Perth.
Ek is 'n perdenooi
en my klipkapper man weet dit!
Ons het besluit om bietjie ons bene te rek
en 'n koppie boeretroos en ietsie vir die soet-tand te geniet!
Ons het ook 'n paar oulike goetertjies raakgesien,
soos hier die tannie in rooi so mooi
ek het nie agtegekom sy loer vir my nie...
Fluit-Fluit vandag se storie is eers uit! :)
Goed dat jy jou ervarings met ons deel! Mooi! Geniet elke oomblik - dis waaroor die lewe gaan, om dit wat aan jou geskenk is ten volle te benut! LEEF!!
ReplyDeleteHey, daai tert en koffie was wanneer julle my gebel het :D Ai mis ek nou vir julle 2tjies!
ReplyDelete