Manlief kom venaand huistoe!
Ek het op Pinterest die idee gekry!
Skryf op 'n doodgewone koppie met 'n permanente koukie!
Bak in die oond teen 180'C vir 30min
Die ink trek in die koppie in
en hou glo vir lank...
Ons kyk hoe lank dit hou!
Julle is welkom om'n ou teetjie te kom geniet!
No comments:
Post a Comment