Ons het gaan braai een aand in die parkie, aangesien die son eers nag sê vir die maan voor hy sy kop neerlê.
Ek en Lené het so elke nou en dan 'n foto neem sessie op ons bed. Sy vreet haar voete op en groei hopeloos te vinnig.
Ons was Kings Park toe saam met vriende en hierdie gesiggiekind het uitgepaas in die kar:
Ons het Kersfees saam met vriende hier spandeer wat van Canada af kom en Kathryn het die heerlikste nagereg bymekaar gegoei:
Ons sien julle weer volgende week, aangesien dit Aussie dag is...
No comments:
Post a Comment